'n Fontein voor ons deur

Biography & Memoir
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624064312
Publisher: Tafelberg Publication: September 15, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624064312
Publisher: Tafelberg
Publication: September 15, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk. En wat gebeur toe? Saam met haar prins sit sy huis op in ’n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ’n ou kliphuis in Rue de l’église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis. En wat gebeur nou? Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ’n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas. ’n Fontein voor ons deur is ’n reeks stories oor ’n verhuising – ’n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ’n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek. Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ’n fontein bruisend met verrassings.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tweede kans op liefde by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die dieper droom by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Oase van geluk by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Marita Van der Vyver
Cover of the book Vuur van verlange by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die grondbaron by Marita Van der Vyver
Cover of the book Môrester in die hart by Marita Van der Vyver
Cover of the book Dis ek, Anna by Marita Van der Vyver
Cover of the book Democracy and Delusion by Marita Van der Vyver
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy