'n Nooi vir Omdraaikrans

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Sarah du Pisanie, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Sarah du Pisanie ISBN: 9780624072539
Publisher: Tafelberg Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Sarah du Pisanie
ISBN: 9780624072539
Publisher: Tafelberg
Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Met ʼn slinkse slenterslag sorg Hilda Cronjé dat haar vriendin Mariet Fourie weer eens haar kastaiings uit die vuur moet krap. Ná ʼn tref-en-trap-ongeluk jaag Hilda weg. ʼn Ooggetuie wys haar omkoopgeld van die hand en haar gewetenlose daad kom op die lappe. ʼn Desperate Bernard Cronjé reël dat sy selfsugtige dogter drie maande tikster moet speel vir doktor Kobus Liebenberg, sielkundige navorser op die afgeleë Omdraaikrans. Maar Hilda het net een ambisie en dit is om ʼn topmodel in Johannesburg te word. Eers op Omdraaikrans ontdek Mariet waarvoor sy haar ingelaat het. Almal minag en wantrou haar en sy sukkel om die rol van haar selfsugtige, gewetenlose vriendin oortuigend te speel, want sy kan eintlik niks anders wees as haar onbaatsugtige self nie. Kobus kan “Hilda Cronjé”, oftewel “Griet”, dus in geen kategorie plaas nie. Totdat Yvonne Sterling, Kobus se vriendin, onwetend die eerste saadjie van agterdog oor die geval Cronjé saai. Waarom lyk sy tikster Griet so baie na Hilda Cronjé, die sosiale vlinder wat gereeld oor glansblaaie dartel? Kobus begin in die doolhof van Griet se identiteit rondspeur. Nie net sy agterdog nie, maar ook Mariet se hart dryf haar al meer in ’n hoek…

More books from Tafelberg

Cover of the book Lydia en die loodgieter by Sarah du Pisanie
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Sarah du Pisanie
Cover of the book Elf dae in Parys by Sarah du Pisanie
Cover of the book Donna en die droomman by Sarah du Pisanie
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Sarah du Pisanie
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Sarah du Pisanie
Cover of the book Dokter Dierbaar by Sarah du Pisanie
Cover of the book Peaceful Revolution by Sarah du Pisanie
Cover of the book The President's Keepers by Sarah du Pisanie
Cover of the book Hitler, Verwoerd, Mandela and me by Sarah du Pisanie
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Sarah du Pisanie
Cover of the book As die lied verstil by Sarah du Pisanie
Cover of the book Hart van die son by Sarah du Pisanie
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Sarah du Pisanie
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 10 by Sarah du Pisanie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy