Anton Rupert: 'n lewensverhaal

Biography & Memoir, Business
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Ebbe Dommisse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ebbe Dommisse ISBN: 9780624063834
Publisher: Tafelberg Publication: July 22, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Ebbe Dommisse
ISBN: 9780624063834
Publisher: Tafelberg
Publication: July 22, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het. 'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Ebbe Dommisse
Cover of the book Dubbelspel by Ebbe Dommisse
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Ebbe Dommisse
Cover of the book Sluimerliefde by Ebbe Dommisse
Cover of the book I Beg to Differ by Ebbe Dommisse
Cover of the book Tell Me Your Story by Ebbe Dommisse
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Ebbe Dommisse
Cover of the book Rots van Stormbaai by Ebbe Dommisse
Cover of the book Huise van klei by Ebbe Dommisse
Cover of the book Endgame by Ebbe Dommisse
Cover of the book Winde van herinnering by Ebbe Dommisse
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Ebbe Dommisse
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Ebbe Dommisse
Cover of the book Brandwaterkom by Ebbe Dommisse
Cover of the book Vusi by Ebbe Dommisse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy