Dina: 256 books

Book cover of Uitgemaakte saak
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2014

'n Vreemde man bied finansiele hulp aan vir Christien se maatskappy wat in finansiele verknorsing beland het. Sy voorwaarde is egter dat sy met hom trou as sy nie binne drie maande die bedrag kan terugbetaal nie.
Book cover of Haar stoute skoene
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Vicky is getroud, moet sy hoor, met 'n man waarvan sy nog nooit gehoor het nie. En toe sy uiteindelik haar vryheid terugkry, is dit die laaste ding wat sy wil he.
Book cover of Meer as 'n speletjie
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Zialee bevind haar as 't ware onder een dak met die man uit haar verlede en die een wat sy nou liefkry. Sy moet teen wil en dank meedoen aan die speletjie. En dit maak seer.
Book cover of Diagnose

Diagnose

verlief

by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 4, 2013

Die drie Jordaan-broers in Maribelle se lewe is byna prinse. En al kom sy as mediese dokter terug na haar tuisdorp, het sy aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword.
Book cover of Duiwel in 'n snyerspak
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hy le die reels neer.
Book cover of Man met integriteit
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2014

Samantha, 'n joernalis, word onder valse voorwendsels die onweerstaanbare modeontwerper Streiger se assistent. Haar redakteur se opdrag was dat sy besonderhede oor hom moet uitvis vir 'n artikel. Maar Samantha verloor haar hart op hom ...
Book cover of Impulsiewe besluit
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2014

Angilika besef haar lewe beweeg in 'n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in 'n boemelaar vasloop ...
Book cover of Die rooikop se lot
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Karlien trek die kortste lootjie van die verpleegsters by die kliniek. Nou moet sy die befoeterde man met die gebreekte been in kamer sestien versorg. En hy is moeilik! Maar ook so aantreklik ...
Book cover of Nommerpasmeisie
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2014

Tom Bruwer help om Elaina se ou motortjie te restoureer. Daar is net een probleem: Met sy blou oorpak, sy donker krulhare en sy insleepwa sal hy nooit vir haar ryk ouers aanvaarbaar wees nie.
Book cover of Bly myne
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Drie jaar na Jackie se egskeiding is sy terug. Nie om hul huwelik te hervat nie maar om Alec te wys dis 'n ander Jackie die. Maar hoe gemaak met die aantrekkingskrag tussen hulle?
Book cover of 'n Man op sig
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Binne drie maande moet Magriet 'n man kry wat met haar sal trou - en na drie maande sal skei - om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereel, net nie die man nie.
Book cover of Onbeplande soen
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 11, 2015

Hoe gemaak as die ou aan wie jy verloof is nie wil aanvaar dis verby tussen julle nie en jou hart vinniger klop vir die oulike dokter op die dorp? Dis die dilemma waarmee Amore Brink sit.
Book cover of Onpeilbare vreemdeling
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Zoe Landman se verfkontrak bring haar in aanraking met Alan Alexander, wat oral opduik waar sy is. Zoe voel hul werelde verskil te veel, maar Alan laat hom nie daardeur onderkry nie.
Book cover of Onvermydelike oorgawe
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Monja hoef net foto's van 'n skatryk, bekende man te neem tydens sy vakansie saam met sy kinders. Dit word vir haar 'n probleem dat sy sjarme en liefdevolheid haar hart begin vermurwe.
First 7 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy