Daaglikse wysheid vir leiers

365 Dagstukkies vir leiers

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Daaglikse wysheid vir leiers by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf ’n belangrike beginsel vir elke potensiële leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by ’n waardige bestemming. John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die room van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ’n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad mag kom.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Seisoene van die hart by John C Maxwell
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Vrygelaat by John C Maxwell
Cover of the book Living in the Light (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Jy is 'n held by John C Maxwell
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by John C Maxwell
Cover of the book Somer (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by John C Maxwell
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by John C Maxwell
Cover of the book 558 Days (eBook) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy