Dans van die engele (eBoek)

Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415331637
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415331637
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Uit die Nr. 1 New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury se pen kom Dans van die engele, die tweede roman in die Engele op ’n missie-reeks oor geestelike ingryping en die beproewings en oorwinnings in mense se lewens – die dramatiese storie van ’n vrou wat desperaat soek na betekenis in haar lewe. Mary Catherine het grootgeword in ’n welgestelde huis. Hoewel sy baie lief is vir haar ryk ouers, het sy nog nooit van hulle gemaklike lewenstyl gehou nie. In plaas daarvan soek Mary Catherine na betekenis in die lewe deur liefdadigheidswerk te doen, deur ’n stukkie van haarself weg te gee, maar nooit haar hart nie. Mary Catherine woon in Los Angeles saam met haar kamermaat, Sami, en doen vrywillige werk by die plaaslike jeugsentrum saam met afrigter Tyler Ames en LA Dodger-speler Marcus Dillinger. Ten spyte van haar voorneme om enkel te bly, vind sy haarself dat sy al hoe nader aan Marcus beweeg, en hulle ontluikende romanse gee aan haar die kans op ’n opwindende lewe waarvan sy maar net kan droom. Dit natuurlik voordat sy verpletterende nuus van haar dokter ontvang – nuus wat haar toekoms verander en dwing om ’n roekelose besluit te neem. Vol inspirasie en aangrypend, is Dans van die engele die storie van ’n vrou se diep sielsverlange en die opofferings wat sy bereid is om te maak in haar soeke na genesing.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vanuit my hart by Karen Kingsbury
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book GodMoments for Women (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by Karen Kingsbury
Cover of the book Die hart van Kersfees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Live Joyfully by Karen Kingsbury
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Karen Kingsbury
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy