Die dinge van ’n kind

Fiction & Literature
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624080381
Publisher: Tafelberg Publication: July 1, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624080381
Publisher: Tafelberg
Publication: July 1, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Marita Van der Vyver
Cover of the book Errol Tobias: Pure Gold by Marita Van der Vyver
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Marita Van der Vyver
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Marita Van der Vyver
Cover of the book Dokter van harte by Marita Van der Vyver
Cover of the book Flagwatching by Marita Van der Vyver
Cover of the book Dis ek, Anna by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Marita Van der Vyver
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Marita Van der Vyver
Cover of the book Donkerland by Marita Van der Vyver
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Endgame by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Marita Van der Vyver
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ruiter van my drome by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy