Die tuiskoms lê ver

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624069720
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624069720
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy sê sy sal regkom, en op hierdie oomblik weet sy nie watter groot rol dokter Retief nog in haar lewe sal speel nie. Sy hoor iemand roep: “Daniela!” en swaai verskrik om. Dit is Martin Niehaus en hy sê onvriendelik: “Jou geheue is kort, liefste. Het jy vergeet ek wil jou nie op Rietendal hê nie?” Dit blyk dat hy haar aansien vir sy stiefsuster op wie hy verlief was. Sy is bang vir hom en sy gee vinnig pad van die bewegende trein. Martin sê sy lyk presies net soos Daniela, maar sy slaag daarin om hom te oortuig dat sy nie Daniela is nie en hy doen ’n voorstel aan haar. Dit beteken dat sy Rietendal toe moet gaan, waar Daniela se pa al vyf jaar lank wag op sy dogter se terugkoms. Martin se aanbod sal vir haar baie geld in die sak bring, maar dit veroorsaak ook dat dokter Johan Retief haar verag en dít maak seer, want sy het intussen op hom verlief geraak. Hoe kan sy Johan oortuig dat sy opreg is en dat sy nie regtig van plan is om te doen wat Martin van haar verwag nie? Dokter Retief wil egter niks met haar te doen hê nie, al vertel sy hom wie sy werklik is en waarom sy Martin se aanbod aanvaar het. Op die ou end bevind sy haar in lewensgevaarlike omstandighede.

More books from Tafelberg

Cover of the book Dwaalpoort by Ettie Bierman
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Ettie Bierman
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Ettie Bierman
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Ettie Bierman
Cover of the book Bottelnek by Ettie Bierman
Cover of the book Margot en die meerman by Ettie Bierman
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Ettie Bierman
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Ettie Bierman
Cover of the book Flagwatching by Ettie Bierman
Cover of the book Agency Blue by Ettie Bierman
Cover of the book Môre lê ver by Ettie Bierman
Cover of the book Kamphoer by Ettie Bierman
Cover of the book Liefde in fokus by Ettie Bierman
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy