Ena Murray Keur 4

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624071723
Publisher: Tafelberg Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624071723
Publisher: Tafelberg
Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Baas van Babilon gaan oor ’n blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ʼn onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas nie aanvaar word nie omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis enkele van die elemente van dié komplekse familiedrama. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ʼn tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? In As die wiel draai word die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot verklaar en hulle verloor eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser. Dis toe dat al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie stort. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa word gevra om na Ebenhaeser terug te keer. Die nuwe eienaar, Henk de Beer, eertydse bywonerseun, se vriendelike aanbod blyk egter nie so onskuldig te wees as wat dit wil voorkom nie. In Vyf vir vreugde moet Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ʼn onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ʼn verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda ná die troue by Ruben se huis opdaag, wag daar ’n erge verrassing op haar. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?

More books from Tafelberg

Cover of the book Secret Revolution by Ena Murray
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Ena Murray
Cover of the book Om met vuur te speel by Ena Murray
Cover of the book Elf dae in Parys by Ena Murray
Cover of the book Die dieper droom by Ena Murray
Cover of the book 'n Hap van die appel by Ena Murray
Cover of the book Die seewind se lied by Ena Murray
Cover of the book Hartstog in Malawi by Ena Murray
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Ena Murray
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Ena Murray
Cover of the book Tydlose liefde by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Ena Murray
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Ena Murray
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy