Gebed 101 (eBook)

Praktiese gebedsriglyne vir sinvolle gebedstye

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Prayer, Christianity, Prayerbooks, Education
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Bennie Mostert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Bennie Mostert ISBN: 9781415334355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Bennie Mostert
ISBN: 9781415334355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Bennie Mostert
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Parenting with Courage (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Goggas en gediertes by Bennie Mostert
Cover of the book Waar die verlede leef (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Our Great God (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Bennie Mostert
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Bennie Mostert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy