Hartklop Omnibus 4

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe ISBN: 9780624084655
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2018
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624084655
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2018
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi. Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop? In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen die roepstem van die liefde in haar hart.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hertog van die Pampas by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Die tonnel by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Huise van klei by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Chirurg van harte by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Onder die radar by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Yes, Really! by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Tell Me Your Story by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Meerminliefde by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Kringe in 'n bos by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Die dieper droom by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Spoelklippies in stormwater by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy