Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander. Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die gemeente gebou. Ongeveer tien jaar later het die sowat 200 mense en 20 groepe uitgebrei to meer as 3000 mense wat weekliks in meer as 220 omgeegroepe beyeenkom. Dit was God se antwoord op gebede wat opgegaan het vir vernuwing en geestelike groei. Kleingroepe lê God na aan die hart. Dit is deel van sy plan vir die organisasie van sy kerk. Al die seen wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het, maak dat elke gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in sy kerk te herstel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef liefde by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Born to Win by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Daily Light Devotional by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Parenting That Works (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die storie (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die kleur van verlange by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy