Hoor God se stem (eBoek)

366 Dagstukkies vir geestelike groei

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415329535
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415329535
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Elize Parker
Cover of the book No Compromise (eBook) by Elize Parker
Cover of the book ’n Lint in die wind by Elize Parker
Cover of the book Is Jesus genoeg? (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Elize Parker
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Elize Parker
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Elize Parker
Cover of the book Die afskeid (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy