Leef stroom-op! (eBoek)

Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Ewald Van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ewald Van Rensburg ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Ewald Van Rensburg
ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor. As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is. Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. LEEF STROOM-OP! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir kleingroepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel. LEEF STROOM-OP! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Your Date with Destiny (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Seisoene van seen by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Jordan se wens by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Wonderwerke by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die storie (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Making Your Money Count by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Liefde en stryd by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Ewald Van Rensburg
Cover of the book He Restores My Soul by Ewald Van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy