Lelie van die laagte

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Lelie van die laagte by Helene de Kock, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helene de Kock ISBN: 9780624056096
Publisher: Tafelberg Publication: November 26, 2012
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Helene de Kock
ISBN: 9780624056096
Publisher: Tafelberg
Publication: November 26, 2012
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Helene de Kock
Cover of the book Geërfde liefde by Helene de Kock
Cover of the book Persomi by Helene de Kock
Cover of the book Kamphoer by Helene de Kock
Cover of the book Verbode liefde by Helene de Kock
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Helene de Kock
Cover of the book In stede van die liefde by Helene de Kock
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Helene de Kock
Cover of the book Tuiskoms by Helene de Kock
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Helene de Kock
Cover of the book Liefde in fokus by Helene de Kock
Cover of the book Agency Blue by Helene de Kock
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Helene de Kock
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Helene de Kock
Cover of the book Holy Cows by Helene de Kock
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy