Lien se lankstaanskoene

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Derick Van der Walt, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Derick Van der Walt ISBN: 9780624052326
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Derick Van der Walt
ISBN: 9780624052326
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Bekroon met die Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2007, die M.E.R.-prys vir Jeugliteratuur 2009 en benoem vir die IBBY Ererol in 2010. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie. Lien se lankstaankoene is die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.’n Gratis studiegids vir leerders sowel as onderwysers is beskikbaar by ww.nb.co.za. Lien se lankstaankoene, die rolprent, is in 2013 vervaardig deur kykNET, onder regie van André Odendaal en met o.a. Hykie Berg, Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz en Carmen Pretorius, as Lien, in die rolverdeling.

More books from Tafelberg

Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Derick Van der Walt
Cover of the book Hartstog in Malawi by Derick Van der Walt
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Derick Van der Walt
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Derick Van der Walt
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Derick Van der Walt
Cover of the book Die boek van Ester by Derick Van der Walt
Cover of the book BreinBliksem by Derick Van der Walt
Cover of the book Sterre is vir ewig by Derick Van der Walt
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Derick Van der Walt
Cover of the book Vlis met vlerke by Derick Van der Walt
Cover of the book The Orange Earth by Derick Van der Walt
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Derick Van der Walt
Cover of the book DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism by Derick Van der Walt
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Derick Van der Walt
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Derick Van der Walt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy