Met die oog op liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Met die oog op liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624070221
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624070221
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op ’n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is verheug toe sy gekeur word, maar van meet af aan is daar wrywing op die oogtrein: Naomi se eks werk ook as spesialis daar, en sy jaloesie oor Naomi en Tony se goeie werksverhouding is duidelik te sien. En dan is daar die apteker, wat weer een van Tony se ekse is . . . Alles kan egter nog gaan tot hulle Louis Trichardt bereik. Daar verleen Tony en Naomi hulp aan ’n vlugteling-gesin van Zimbabwe, en die gevaar van dié middernagtelike avonture vorm ’n hegte band tussen hulle twee, wat verdiep wanneer die trein se mense later by die Baxters se familieplaas uitspan. Naomi bly egter huiwerig om haar ware gevoelens vir Tony te wys, want hoe kan ’n adonis soos hy werklik in so ’n doodgewone vrou belangstel? Sal die oogtrein se spore vir Naomi na ware liefde lei, of is daar net te veel duwweltjies in die pad?

More books from Tafelberg

Cover of the book I Beg to Differ by Malene Breytenbach
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Malene Breytenbach
Cover of the book Romanse agter die skerms by Malene Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Malene Breytenbach
Cover of the book Op die spoor van by Malene Breytenbach
Cover of the book Liefde sonder hawe by Malene Breytenbach
Cover of the book Brigadier and the Spirit Pony by Malene Breytenbach
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Malene Breytenbach
Cover of the book Tot die dood ons skei by Malene Breytenbach
Cover of the book Bruid uit die koue by Malene Breytenbach
Cover of the book Onverwags myne by Malene Breytenbach
Cover of the book Tuiskoms by Malene Breytenbach
Cover of the book Soete verleiding by Malene Breytenbach
Cover of the book The Bird of Heaven by Malene Breytenbach
Cover of the book Dis ek, Anna by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy