Moerbeibos

Fiction & Literature
Cover of the book Moerbeibos by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624065609
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 1987
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624065609
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 1987
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Speurhond Willem in New York by Dalene Matthee
Cover of the book Wat die hart begeer by Dalene Matthee
Cover of the book Geliefde heler by Dalene Matthee
Cover of the book Kruispad by Dalene Matthee
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Dalene Matthee
Cover of the book Veldiep by Dalene Matthee
Cover of the book Slavin van La Liberté by Dalene Matthee
Cover of the book Margot en die meerman by Dalene Matthee
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Dalene Matthee
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Dalene Matthee
Cover of the book Agency Blue by Dalene Matthee
Cover of the book Die groot legkaart by Dalene Matthee
Cover of the book Huise van klei by Dalene Matthee
Cover of the book Hartstog in Malawi by Dalene Matthee
Cover of the book Op liefde se drumpel by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy