More is Maandag (eBoek)

Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker "workout" sal gee

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Alette-Johanni Winckler, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alette-Johanni Winckler ISBN: 9781431611188
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Alette-Johanni Winckler
ISBN: 9781431611188
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas. MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas. MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Reik na goud by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Wen met gesindheid by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book 101 dagstukke vir tieners (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Alette-Johanni Winckler
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Alette-Johanni Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy