Ontsluit die Joodse kode

12 geheime wat jou lewe, gesin, gesondheid en finansies sal vernuwe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415325407
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415325407
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul taal van oorsprong (Hebreeus) en aanbid hulle in hul oorspronklike hoofstad (Jerusalem). In Ontsluit die Joodse kode help die internasionaal bekende evangelis, Perry Stone, lesers om hierdie wonderlike geheime te ontsluit. Perry Stone het ’n jare lange verbinding met en liefde vir die Joodse volk en identifiseer wat hy noem ‘die Joodse DNA vir sukses’. Hy wys daarop hoe die Jode die geheim van rykdom, gesondheid, kreatiewe vermoëns en gesinseenheid baasgeraak het. Onderwerpe sluit in: • Die Hebreeuse Verbond met God en waarom dit suksesvol is • Feeste, Sabatte en herdenkings – die rol wat familie speel in sukses en genot • Die belangrikheid van naamkeuses • Die geestelike beginsels van rykdom en welvaart • Nalatenskap en hoe om die seën aan toekomstige geslagte na te laat Perry Stone verklaar: ‘Hierdie boek sal jou help om ook die geheime te ontsluit wat die Joodse leefstyl en denke gevorm het en hulle ’n magtige nasie, ’n geseënde etniese groep en ’n volk wat teen alle verwagting in oorleef het, gemaak het.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Perry Stone
Cover of the book Waiting on God (eBook) by Perry Stone
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die afskeid (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Reik na goud by Perry Stone
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Pippie (eBook) by Perry Stone
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Living in God's Love by Perry Stone
Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Perry Stone
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy