Ontsluit die poorte van die hemel

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415323403
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 8, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415323403
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 8, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vir sommige Christene voel gebed, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine. Weke en maande gaan verby sonder 'n teken van fi nansiële, geestelike of persoonlike deurbraak. In Ontsluit die poorte van die hemel wys Perry Stone die leser hoe om 'n stroom van hemelse seëninge vry te stel deur God se openbaring en die hulp van boodskappers (engele). Hy verduidelik gebed volledig en sluit voorbeelde in van beantwoorde gebede uit sy eie lewe. Met kragtige voorbeelde uit die lewens van Bybelse karakters, onthul hy: Twaalf waarhede wat hy by die grootste gebedsvegter geleer het, Die sleutel wat jou die poorte van die hemel sal laat herken, Wat jy moet doen as God nee sê of antwoorde vertraag, Sewe geestelike wette wat gevolg moet word vir beantwoorde gebed, Hoe om te bid deur die stryd van die eersgeborene. Ontsluit die poorte van die hemel is 'n nuttige gids oor gebed en die skrywer leer jou om in God se Guns en seën te wandel. God beantwoord dalk nie altyd ons gebede nie, maar Hy is altyd beskikbaar om na ons behoeftes te luister.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Perry Stone
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Signposts to Spirituality by Perry Stone
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Perry Stone
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Daily Light by Perry Stone
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book God wants the best for you by Perry Stone
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy