Ridder in 'n wit jas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

More books from Tafelberg

Cover of the book Postmortem by Amelia Strydom
Cover of the book Bruid uit die koue by Amelia Strydom
Cover of the book Die hart se tweede lente by Amelia Strydom
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Amelia Strydom
Cover of the book Wanneer passie blom by Amelia Strydom
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Sterre is vir ewig by Amelia Strydom
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Amelia Strydom
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Amelia Strydom
Cover of the book Adrenalien by Amelia Strydom
Cover of the book Winde van herinnering by Amelia Strydom
Cover of the book Desert Prisoner by Amelia Strydom
Cover of the book Hertog van die Pampas by Amelia Strydom
Cover of the book Veldpad van verlange by Amelia Strydom
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy