Satyn Omnibus 6

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht ISBN: 9780624080787
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
ISBN: 9780624080787
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

In Om minder lief te hê is Arabel ná net ’n jaar van getroude lewe van Henning geskei. Hy het padgegee en ’n pos as vlieënier by ’n Australiese lugredery aanvaar. Maar nou, ses jaar later, ontmoet hulle weer op ’n Hongkong-vlug. Hierdie keer is sy lugwaardin en hy haar kritiese bevelvoerder. En die aantrekkingskrag smeul nog net so sterk tussen hulle. In Margot en die meerman gaan hou Margot vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar M.A. in Musikologie cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad op die toneel: diepseeduiker, eksoties, atleties. En jonger as sy. En in Hartstog in Malawi word Rochelle deur haar baas gestuur om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, voordat die publiek óf die pers besef dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan. Sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tahiti, verre land by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Risk & reward by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die paradysman by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 26 by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Plekkie in die son by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Kaptein Casanova by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Dwaalpoort by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Hap by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy