Staan sterk in n wankelende wereld (eBook)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Youth Ministries, Christian Life
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Angelique du Toit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angelique du Toit ISBN: 9781415337783
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Angelique du Toit
ISBN: 9781415337783
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Angelique du Toit
Cover of the book Treasures from God's Word by Angelique du Toit
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Angelique du Toit
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Angelique du Toit
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Angelique du Toit
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book In God's Embrace by Angelique du Toit
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Angelique du Toit
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Angelique du Toit
Cover of the book Saving Zimbabwe by Angelique du Toit
Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Die hart by Angelique du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy