Te eenders, te anders

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Te eenders, te anders by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624057673
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624057673
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Elsa Winckler
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Elsa Winckler
Cover of the book The Camp Whore by Elsa Winckler
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Elsa Winckler
Cover of the book Skemeruur by Elsa Winckler
Cover of the book Laduma vir die liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Verworpe silwer by Elsa Winckler
Cover of the book Degas' Dust by Elsa Winckler
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Elsa Winckler
Cover of the book There Should Have Been Five by Elsa Winckler
Cover of the book Veldpad van verlange by Elsa Winckler
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Elsa Winckler
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Elsa Winckler
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Elsa Winckler
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy