Veronica

Die kleur van liefde

Biography & Memoir
Cover of the book Veronica by Alita Steenkamp, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alita Steenkamp ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Alita Steenkamp
ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Die tuiskoms by Alita Steenkamp
Cover of the book Alles vir jou by Alita Steenkamp
Cover of the book Die flerrie en die advokaat by Alita Steenkamp
Cover of the book Vyfsterman by Alita Steenkamp
Cover of the book Halsoorkop by Alita Steenkamp
Cover of the book Wynand Claassen by Alita Steenkamp
Cover of the book Mentje - Kind van die Pas-Opkamp by Alita Steenkamp
Cover of the book Resep vir liefde by Alita Steenkamp
Cover of the book Waar die hart is by Alita Steenkamp
Cover of the book Machoman leer liefdestaal, 'n by Alita Steenkamp
Cover of the book Na die winter by Alita Steenkamp
Cover of the book Die ring by Alita Steenkamp
Cover of the book Ontwakende passie by Alita Steenkamp
Cover of the book Maandruppels by Alita Steenkamp
Cover of the book Kans van 'n leeftyd by Alita Steenkamp
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy