Waar engele wandel (eBoek)

Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415329399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415329399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die eerste boek in ’n splinternuwe reeks, Engele op ’n missie, verskyn uit New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, se pen. Waar engele wandel handel oor tweede kanse –’n dramatiese storie oor ’n uitgediende bofbalspeler, die meisie wat hy agtergelaat het en die wonderwerke wat beide van hulle kan red. Wanneer Tyler Ames, voormalige bofbalster, ’n besering opdoen wat sy bofballoopbaan beëindig, is hoe hy sy lewe kan laat terugkeer na wat dit voorheen was, al waaraan hy kan dink. Hy het reeds almal vir wie hy lief was, verloor op sy pad na roem. Net wanneer dit lyk of dinge besig is om te draai, bereik Tyler sy allerlaagste punt. Intussen het sy enigste ware liefde, Sami Dawson, wat aan die anderkant van die land woon, reeds aanbeweeg. ’n Reeks klein wonderwerke lei Tyler na ’n onderhoudswerk by ’n aftree-oord en ’n vriendskap met Virginia Hutcheson, ’n ouer vrou met Alzheimer-siekte, wat vreemd genoeg die antwoorde mag hê wat hy so desperaat na soek. ’n Span Engele op ’n missie gaan op ’n sending om hoop te herstel vir Tyler, Sami en Virginia. Kan hierdie klein en skynbaar niksbeduidende dade van die ongesiende engele genesing en bevryding bring? En kan die woorde van ’n vreemdeling verlore liefde weer laat ontvlam? Elke reis begin met ’n eerste tree. Dit is tyd vir die sending om te begin ...

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wen met gesindheid by Karen Kingsbury
Cover of the book The Bottom Line by Karen Kingsbury
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wonderwerke by Karen Kingsbury
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by Karen Kingsbury
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Becoming What You Are (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lists for Simple Living by Karen Kingsbury
Cover of the book Goggas en gediertes by Karen Kingsbury
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Karen Kingsbury
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy