Woede is 'n keuse (eBoek)

Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Gary Chapman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Gary Chapman ISBN: 9781431603619
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 22, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Gary Chapman
ISBN: 9781431603619
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 22, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein. Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman nuttige en soms verrassende insig oor hoekom ’n mens kwaad word en wat daaromtrent gedoen kan word. Die skrywer gebruik voorbeelde uit die werklike lewe en getransformeerde lewens en verhoudings om die volgende konsepte te verduidelik: - Herken die verskil tussen “goeie” en “slegte” woede. - Gebruik woede om jou tot positiewe verandering aan te spoor. - Raak ontslae van langtermynafguns. - Leer jou kinders hoe om woede te hanteer. In WOEDE IS ’N KEUSE sal die leser besef dat woede onvermydelik is, maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie. Woede kán positief gebruik word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Gary Chapman
Cover of the book Sononder (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Gary Chapman
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Gary Chapman
Cover of the book Signposts to Spirituality by Gary Chapman
Cover of the book My Best Friend (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Tornado by Gary Chapman
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book The Classic Children's Bible Storybook by Gary Chapman
Cover of the book The Bottom Line by Gary Chapman
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Gary Chapman
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Gary Chapman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy