Emma se eerste keuse

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Emma se eerste keuse by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624067115
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624067115
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry. Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n ellelange man met pikswart hare – en volgens Emma duidelik ’n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas en ontsteltenis in die “verkeerde” stadsklere op die Weskus aanland. En dan is hy nog so orig, ook! Heeltyd ál om haar werf, en skynbaar kop in een mus met haar ouers, om alles te kroon. Wanneer haar ma boonop kom verneem wat Emma so halsoorkop uit Londen laat wegvlug het, is die gort gaar. Simon het soveel bagasie en familiekwellinge, daar’s geen toekoms vir die stadsmeisie en die plaasklong nie. Haar ma is in elk geval verniet bekommerd sy’t hier in Suid-Afrika kom verlief raak . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Baas van Babilon by Elsa Hamersma
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Elsa Hamersma
Cover of the book Tik by Elsa Hamersma
Cover of the book Lang pad na liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Granite by Elsa Hamersma
Cover of the book Die einde van die reënboog by Elsa Hamersma
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Elsa Hamersma
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elsa Hamersma
Cover of the book Laduma vir die liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Elsa Hamersma
Cover of the book Katrientjie by Elsa Hamersma
Cover of the book Restless Nation by Elsa Hamersma
Cover of the book Yes, Really! by Elsa Hamersma
Cover of the book Entertaining Angels by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy