Lang pad na liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Lang pad na liefde by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624070986
Publisher: Tafelberg Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624070986
Publisher: Tafelberg
Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Vroedvrou Anouk doen dinge op háár manier. Sy maak al jare lank haar dogtertjie alleen groot, so al rondreisend van die een Overstrandse kampeerterrein na die ander, en selfs as Anouk snags moet uitgaan na ’n geboorte kom sy en klein Skyla goed reg, dankie. Sy’t g’n ’n man nodig nie. Maar wanneer ’n geboorte skeefloop en Anouk in ’n regsgeding betrokke raak, kom hy weer oor haar pad: Die groot tienerliefde vir wie sy nie goed genoeg was nie, wat haar as net nog ’n jol beskou het . . . wat haar swanger gemaak en toe weggedryf het. Of so onthou Anouk sake. Rossouw is nou ’n spesialis in die mediese reg en moet haar wanpraktyksaak hanteer, en hy het ’n heel ander interpretasie van wat jare gelede tussen hulle twee gebeur het. Toe hy leer Skyla is syne, is hy vuur en vlam om dinge tussen hom en Anouk weer te laat werk. Maar hulle’t albei soveel bagasie oorgehou, en boonop raak Skyla net toe baie ernstig siek. Anouk en Rossouw het reeds ’n swaar pad gestap, maar daar lê nog langpad voor . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Onderwêreld by Amelia Strydom
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Amelia Strydom
Cover of the book Eindspel by Amelia Strydom
Cover of the book Witboy in Africa by Amelia Strydom
Cover of the book Gang Town by Amelia Strydom
Cover of the book BreinBliksem by Amelia Strydom
Cover of the book Back to Villa Park by Amelia Strydom
Cover of the book Omdat die hart onthou by Amelia Strydom
Cover of the book Trousseaukis by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Amelia Strydom
Cover of the book Dans van die sterre by Amelia Strydom
Cover of the book In your face by Amelia Strydom
Cover of the book Granite by Amelia Strydom
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Amelia Strydom
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy