Onderwêreld

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Onderwêreld by Fanie Viljoen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780624052319
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780624052319
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom onwillekeurig in ‘n gevaarlike avontuur intrek. Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het bevraagteken.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom onwillekeurig in ‘n gevaarlike avontuur intrek. Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het bevraagteken.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die engel rook skelm by Fanie Viljoen
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Fanie Viljoen
Cover of the book Skemeruur by Fanie Viljoen
Cover of the book Tweede kans op liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Vusi by Fanie Viljoen
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Fanie Viljoen
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Fanie Viljoen
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Fanie Viljoen
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Fanie Viljoen
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Fanie Viljoen
Cover of the book Liefde in fokus by Fanie Viljoen
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Fanie Viljoen
Cover of the book Tell Me Your Story by Fanie Viljoen
Cover of the book Anderkant die volmaan by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy