Die engel rook skelm

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die engel rook skelm by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624070993
Publisher: Tafelberg Publication: October 27, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624070993
Publisher: Tafelberg
Publication: October 27, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie. Maar dit was juis die probleem: haar briljante ma saam in haar dramaklas − Dezi kon nie meer nie. Sy wou wég van al die slimmes en aansittery. Dezi gaan werk by Happenings, waar sy allerlei geleenthede moet reël. En wie is een van haar eerste stel kliënte? Niks minder nie as Mensa, die genieë-organisasie. Net toe Dezi gedink het sy’s nou eenmaal weg van al die slimkoppe! Dis ’n wonder sy gee haar net oor aan sigarette en niks ergers nie, veral toe sy ’n flop maak van haar instanery vir die uit-die-koek-spring-meisie by ’n bachelor’s . . . Algaande leer Dezi ’n Mensa-lid kan net so lekker soen soos ’n dom spierpaleis. Maar die dowwe blondine en die Mensa-man – nee wat, sal nooit werk nie! Al is slim Adam ook hóé aanloklik . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Met die oog op liefde by Kristel Loots
Cover of the book Troukoors by Kristel Loots
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Kristel Loots
Cover of the book As by Fire by Kristel Loots
Cover of the book Donkerland by Kristel Loots
Cover of the book Vyf vir vreugde by Kristel Loots
Cover of the book Eiland van drome by Kristel Loots
Cover of the book Sluimerliefde by Kristel Loots
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Kristel Loots
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Kristel Loots
Cover of the book As liefde ontwaak by Kristel Loots
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Kristel Loots
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Kristel Loots
Cover of the book Endgame by Kristel Loots
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy