Onthou jy nog die liefde?

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Marlee Tesselaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marlee Tesselaar ISBN: 9780624050346
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Marlee Tesselaar
ISBN: 9780624050346
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.             Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda?  Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.             Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda?  Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

More books from Tafelberg

Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Marlee Tesselaar
Cover of the book Dokter van drome by Marlee Tesselaar
Cover of the book Kaptein Casanova by Marlee Tesselaar
Cover of the book Christo Wiese by Marlee Tesselaar
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Marlee Tesselaar
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Marlee Tesselaar
Cover of the book Tik by Marlee Tesselaar
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Marlee Tesselaar
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Marlee Tesselaar
Cover of the book Man van lig en skadu by Marlee Tesselaar
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Marlee Tesselaar
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Marlee Tesselaar
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Marlee Tesselaar
Cover of the book Skynglans van die maan by Marlee Tesselaar
Cover of the book Ruiter van my drome by Marlee Tesselaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy