Man van lig en skadu

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Man van lig en skadu by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624050414
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624050414
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Op die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, ontmoet Petri Auckamp een aand ‘n man wat so vas en sterk soos ‘n boom blyk te wees. Hougard Reyneke red haar meer as een maal uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart beslis vinniger klop. Maar hy is klaarblyklik verloof aan Nicolette. En boonop is daar Ian Olivier, die jong prokureursklerk wat vlerksleep by Petri. Houghard is ‘n man van lig en skadu vir Petri. Een oomblik skerts hy met die sorgvryheid van die jeug en dan vlug die lig uit sy oë en word hy ‘n man van donker geheime. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Op die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, ontmoet Petri Auckamp een aand ‘n man wat so vas en sterk soos ‘n boom blyk te wees. Hougard Reyneke red haar meer as een maal uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart beslis vinniger klop. Maar hy is klaarblyklik verloof aan Nicolette. En boonop is daar Ian Olivier, die jong prokureursklerk wat vlerksleep by Petri. Houghard is ‘n man van lig en skadu vir Petri. Een oomblik skerts hy met die sorgvryheid van die jeug en dan vlug die lig uit sy oë en word hy ‘n man van donker geheime. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book As die wiel draai by Schalkie van Wyk
Cover of the book Lang pad na liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Verworpe silwer by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die engel rook skelm by Schalkie van Wyk
Cover of the book Staan op, my beminde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Een nag in Vegas by Schalkie van Wyk
Cover of the book Geliefde banneling by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Schalkie van Wyk
Cover of the book Childish Things by Schalkie van Wyk
Cover of the book The President's Keepers by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Blou Maandag by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tot die dood ons skei by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dreaming of Light by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy