Jou Romeo

Kids, Fiction, Love and Romance, Fiction - YA, Romance, Teen
Cover of the book Jou Romeo by Fanie Viljoen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780624081227
Publisher: Tafelberg Publication: November 28, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780624081227
Publisher: Tafelberg
Publication: November 28, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?

More books from Tafelberg

Cover of the book Holy Cows by Fanie Viljoen
Cover of the book Blinde liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Die paradysman by Fanie Viljoen
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Fanie Viljoen
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Fanie Viljoen
Cover of the book Christo Wiese by Fanie Viljoen
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Fanie Viljoen
Cover of the book Kruispad by Fanie Viljoen
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Fanie Viljoen
Cover of the book Geliefde heler by Fanie Viljoen
Cover of the book Bella se skaduwee by Fanie Viljoen
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Fanie Viljoen
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Fanie Viljoen
Cover of the book Spoelgoud by Fanie Viljoen
Cover of the book Risk & reward by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy