Kristel Loots-omnibus 1

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624063773
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624063773
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Dokter van harte se Jenna Joubert wil nie deur dokter Luca de Wet ondersoek word nie. Sy weet wat skort: haar hart is bloot gebreek. En sy weet hoe graag hartchirurge teater toe draf, of dit nou die beste ding is of nie. Dis net . . . Luca de Wet maak allerlei fantasieë in haar wakker, en hy duik boonop oral op. In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wêreld se mooistes aan sy voete. In Voorskrif vir die hart kan dokter Zoely du Toit nie wag om op Arendsnes aan die Weskus te gaan locum nie. Op die platteland sal niemand die waarheid oor haar verlede kan uitsnuffel nie, hoop sy. Maar sy sukkel om ’n lae profiel te handhaaf toe sy die dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo se werkkring én huis moet deel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Snoeiskêr by Kristel Loots
Cover of the book Battle Scarred by Kristel Loots
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Kristel Loots
Cover of the book Postmortem by Kristel Loots
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Kristel Loots
Cover of the book 'n Hap van die appel by Kristel Loots
Cover of the book Onder die radar by Kristel Loots
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Kristel Loots
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Kristel Loots
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Kristel Loots
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Kristel Loots
Cover of the book Soekers na die son by Kristel Loots
Cover of the book Die voorskootbataljon by Kristel Loots
Cover of the book The Fox Trilogy by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy