Middernagmusiek

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Middernagmusiek by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die verhoognaam Adonis optree, by haar masseerpraktyk op en toe hy hoor hoe Reghardt haar oor die foon dreig, bied hy vir haar ’n uitkoms aan. Hy sal haar beskerm en met hom saamneem tot in die Kaap as sy sal voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy nuwe album. Hugo meen hulle moet Reghardt uitlok sodat die polisie hom eens en vir altyd kan vastrek.En Isolde stem in, want sy kan nie so aangaan nie. Buitendien sal dit nie ’n straf wees om aan dié vuurwarm man met die sagte hart se arm te verskyn nie – al het hy tatoes en ‘n oorbel! Dalk kan sy Hugo ook help, want hy dra blykbaar onnodig swaar aan skuldgevoelens. Of steek daar waarheid in die sinistere stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy al weer met ’n gevaarlike man deurmekaar?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 21 by Amelia Strydom
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Amelia Strydom
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Amelia Strydom
Cover of the book Skemeruur by Amelia Strydom
Cover of the book Dogtective William in Space by Amelia Strydom
Cover of the book Skynglans van die maan by Amelia Strydom
Cover of the book Man van lig en skadu by Amelia Strydom
Cover of the book Back to Villa Park by Amelia Strydom
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Amelia Strydom
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Amelia Strydom
Cover of the book Granite by Amelia Strydom
Cover of the book Until Julius Comes by Amelia Strydom
Cover of the book Goue horisonne by Amelia Strydom
Cover of the book Die paradysman by Amelia Strydom
Cover of the book Queen of the Free State by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy