Plesierengel

Fiction & Literature
Cover of the book Plesierengel by Leon van Nierop, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Leon van Nierop ISBN: 9780624064725
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Leon van Nierop
ISBN: 9780624064725
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Elke plesier het sy prys . . . Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ’n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie – die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet? Plesierengel is ’n nuwe, aangepaste weergawe van Leon Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwater-warm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . . Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Leon van Nierop
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Leon van Nierop
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Leon van Nierop
Cover of the book Back to Villa Park by Leon van Nierop
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Leon van Nierop
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Leon van Nierop
Cover of the book Wierook van verlange by Leon van Nierop
Cover of the book Tafelberg Short: Nkandla - The end of Zuma? by Leon van Nierop
Cover of the book Kruispad by Leon van Nierop
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Leon van Nierop
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Leon van Nierop
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Leon van Nierop
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Leon van Nierop
Cover of the book Bottelnek by Leon van Nierop
Cover of the book Liefde in laslap by Leon van Nierop
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy