Populer (eBoek)

n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes

Nonfiction, Family & Relationships, Adolescence, Kids, Religion, Christianity, Fiction - YA
Cover of the book Populer (eBoek) by Tindell Baldwin, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tindell Baldwin ISBN: 9781431613960
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Tindell Baldwin
ISBN: 9781431613960
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wandel met God (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book God hoor jou by Tindell Baldwin
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Daily Light Devotional by Tindell Baldwin
Cover of the book Making Your Money Count by Tindell Baldwin
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Tindell Baldwin
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Liefde revolusie by Tindell Baldwin
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Vrygelaat by Tindell Baldwin
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Tindell Baldwin
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Tindell Baldwin
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy