Sophia se beskermengel

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Sophia se beskermengel by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624085638
Publisher: Tafelberg Publication: May 6, 2018
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624085638
Publisher: Tafelberg
Publication: May 6, 2018
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Sophia Joubert en haar skoonfamilie keer terug na die verwoeste familieplaas na afloop van die Anglo-Boereoorlog. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Dié samaritaan is wel ’n halwe Engelsman, maar elke keer as Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed. Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep gekwes. Sy sien ook in Geoffrey se oë ’n treurigheid wat nie wyk nie. Dié man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op ’n tweede liefde? Daar heers onheilspellende spanning tussen die Jouberts en die inwoners van die buurplaas. Boonop wonder Sophia of Geoffrey werklik sy lewe met slegs een vrou kan deel, want sy is beslis nie die enigste een wat in hom belangstel nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Sophia Joubert en haar skoonfamilie keer terug na die verwoeste familieplaas na afloop van die Anglo-Boereoorlog. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Dié samaritaan is wel ’n halwe Engelsman, maar elke keer as Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed. Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep gekwes. Sy sien ook in Geoffrey se oë ’n treurigheid wat nie wyk nie. Dié man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op ’n tweede liefde? Daar heers onheilspellende spanning tussen die Jouberts en die inwoners van die buurplaas. Boonop wonder Sophia of Geoffrey werklik sy lewe met slegs een vrou kan deel, want sy is beslis nie die enigste een wat in hom belangstel nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Malene Breytenbach
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Malene Breytenbach
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Malene Breytenbach
Cover of the book Die dieper droom by Malene Breytenbach
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Malene Breytenbach
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Malene Breytenbach
Cover of the book Troukoors by Malene Breytenbach
Cover of the book Peaceful Revolution by Malene Breytenbach
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Malene Breytenbach
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 36 by Malene Breytenbach
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die kralebruid by Malene Breytenbach
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Malene Breytenbach
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy