Stormpad na Vadersrust

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624050421
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624050421
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan ’n pa ervaar, maar dit probeer wegsteek, en nou ontdek sy dat die vrou wat haar grootgemaak het nie haar ma is nie. Dat sy eintlik ’n ander naam en van het, en dat haar ware ouers geskei is as gevolg van die tragedie wat die gesin getref het.Voor al die drade egter ontrafel kan word, word die geskiedenis byna herhaal. Maar die ramp word afgeweer deur Kayne Richardson, ’n man na wie ’n vrou sommer sonder ophou wil kyk, haar beste vriendin se amperse verloofde, en doring in Michaela se vlees. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan ’n pa ervaar, maar dit probeer wegsteek, en nou ontdek sy dat die vrou wat haar grootgemaak het nie haar ma is nie. Dat sy eintlik ’n ander naam en van het, en dat haar ware ouers geskei is as gevolg van die tragedie wat die gesin getref het.Voor al die drade egter ontrafel kan word, word die geskiedenis byna herhaal. Maar die ramp word afgeweer deur Kayne Richardson, ’n man na wie ’n vrou sommer sonder ophou wil kyk, haar beste vriendin se amperse verloofde, en doring in Michaela se vlees. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Vlinder teen die ruit by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Dirna Ackermann
Cover of the book Môrester in die hart by Dirna Ackermann
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Dirna Ackermann
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Dirna Ackermann
Cover of the book Eat Smart for Sport by Dirna Ackermann
Cover of the book Onbeteuelde liefde by Dirna Ackermann
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Dirna Ackermann
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Dirna Ackermann
Cover of the book South African Law by Dirna Ackermann
Cover of the book Home Invasioin by Dirna Ackermann
Cover of the book Die ongebore uur by Dirna Ackermann
Cover of the book Die liefde oorwin by Dirna Ackermann
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 5 by Dirna Ackermann
Cover of the book Toxic mix by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy