Susanna M Lingua-keur 9

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624052135
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624052135
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Susanna M. Lingua
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Susanna M. Lingua
Cover of the book Tydlose liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Liefde in die skemering by Susanna M. Lingua
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Susanna M. Lingua
Cover of the book Toxic mix by Susanna M. Lingua
Cover of the book Pluimprinse by Susanna M. Lingua
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die liefde oorwin by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ruiter van my drome by Susanna M. Lingua
Cover of the book Middernagmusiek by Susanna M. Lingua
Cover of the book Roep van die woestynwind by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Susanna M. Lingua
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy