Fransi en die filmster

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Fransi en die filmster by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg
Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

More books from Tafelberg

Cover of the book Satan van Zimbabwe by Anita Du Preez
Cover of the book Plesierengel by Anita Du Preez
Cover of the book Betrayed by Anita Du Preez
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Anita Du Preez
Cover of the book Willem Poprok by Anita Du Preez
Cover of the book Met die oog op liefde by Anita Du Preez
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Anita Du Preez
Cover of the book Blinde liefde by Anita Du Preez
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Anita Du Preez
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Anita Du Preez
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Anita Du Preez
Cover of the book Sour Grapes by Anita Du Preez
Cover of the book Holy Cows by Anita Du Preez
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Anita Du Preez
Cover of the book Die groot legkaart by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy